
Voëlgriep het in Johannesburg uitgebreek en 598 dooie voëls is verwyder
vanaf die Westdene-dam, Emmarentia-dam, die Dieretuinmeer en die Dieretuin.
Die karkasse word verbrand en hanteer volgens streng gesondheids- en
veiligheidsregulasies.
Die huidige uitbreek van die siekte is eerste in Limpopo aangemeld en het sedertdien na verskeie dele van die land versprei.
The post Voëlgriep tref Johannesburg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.