Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hofsaak teen O’Sullivan uitgestel

$
0
0
Hofsaak teen O'Sullivan uitgestel

Die hofsaak teen die forensie ondersoeker, Paul O’Sullivan, sy regsassistent,
Sarah-Jane Trent en twee beamptes van die Polisie se Onafhanklike
Ondersoekdirektoraat is vir die laaste keer in die Preoriase landdroshof uitgestel.

Die landdros, Bheki Mtshingila het die saak tot 8 November uitgestel en sê indien die staat nie gereed is om voort te gaan nie, sal dit van die hofrol geskrap word.

Die staatsaanklaer, Molatlhwa Mashuga sê hulle wag dat die inhoud van `n selfoon oorgedra word.

Die aangeklaagdes staan tereg op aanklagte van bedrog, intimidasie en dat hulle ander gehelp het om hulle as OPOD-beamptes voor te doen.

The post Hofsaak teen O’Sullivan uitgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!