Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Voertuiglisensiebedrog: 3 in die hof

$
0
0
Voertuiglisensiebedrog: 3 in die hof

Drie mense wat verbind word met landswye voertuiglisensiebedrog, verskyn
vandag in die landdroshof in Bellville.

Die verdagtes van Port Elizabeth het bande met Elton Abrahams van Belhar wat blykbaar die baasbrein van die sindikaat is.

Abrahams is in November verlede jaar in hegtenis geneem en is tans op borgtog.

Die drie verdagtes het na bewering in opdrag van Abrahams onwettige padwaardigheidsertifikate vir duidende voertuie uitgereik.

Nog ses lede van die sindikaat het pleitooreenkomste met die Staat bereik en is reeds gevonnis.

The post Voertuiglisensiebedrog: 3 in die hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!