Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PA onttrek uit koalisie in Nelson Mandelabaai-metro

$
0
0
PA onttrek uit koalisie in Nelson Mandelabaai-metro

Die Patriotiese Alliansie het volgens berigte onttrek aan die koalisie-regering
in die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap.

Die party het die DA-burgemeester, Athol Trollip, tot vanoggend kans gegee om sy raadslid, Marlon Daniels, as nuwe onderburgemeester te benoem, anders sal hy onttrek.

Vanoggend se raadsvergadering is egter uitgestel omdat verskeie partye nie opgedaag het nie.

Trollip sê hy sal hom nie laat afpers nie.

Die raad het onlangs vir Mongameli Bobani van die UDM as onderburgemeester verwyder met ‘n mosie van wantroue.

The post PA onttrek uit koalisie in Nelson Mandelabaai-metro appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!