
Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sê sy stort net elke derde dag baie
vinnig en beskou olierige hare as net so ‘n groot statussimbool as ‘n vuil motor in die huidige droogte.
Zille sê sy en haar man gebruik so min water dat sy soms bekommerd raak oor die higiëniese en estetiese gevolge.
The post “Ek stort net elke derde dag baie vinnig” – Zille appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.