
Die Suid-Afrika Eerste-forum het sy steun toegesê aan môre se staking wat Cosatu en die SA Kommunisteparty reël teen staatskaping.
Hulle eis ook dat president Jacob Zuma moet bedank.
Die drukgroep sê talle lede van die regerende party is besig om hulle stemme te laat hoor teen dit wat in die land aan die gang is.
The post Staking teen staatskaping appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.