Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trump word geterg op sosiale media

$
0
0
Trump word geterg op sosiale media

Die Amerikaanse president, Donald Trump, word genadeloos geterg op sosiale
media nadat hy na ‘n Afrikaland genaamd, Nambi, verwys het.

Hy het op ‘n ete saam met Afrika-leiers in New York ‘n lys van die vasteland se prestasies afgerits en onder meer gesê dat Nambië se gesondheidstelsel self-onderhoudend is.

Mense het op Twitter gevra of Trump verwys het na Namibië, Gambië of Zambië.

The post Trump word geterg op sosiale media appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!