Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Eskom se tariefverhoging is goedgekeur

$
0
0

Die Nasionale Energiereguleerder het die konsultasieproses vir Eskom se
tariefverhoging vir 2018/2019 goedgekeur.

Eskom se veeljarige prysvastellingsiklus verstryk in Maart aanstaande jaar.

Die kragverskaffer het nou aansoek gedoen vir ‘n tariefverhoging vir een jaar.

Eskom vra dat NERSA ‘n verhoging van 19,9% toestaan.

Dit is ‘n toename van R14,3 miljard wat 7% meer is as die vorige jaar.

Eskom sê hy verwag hoër bedryfskoste en bykomende kragverskaffingsprogramme en dringende bykomende befondsing is nodig.

The post Eskom se tariefverhoging is goedgekeur appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!