Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Manana-saak: 2 ander mans in hof

$
0
0

Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle saam met die gewese
adjunkminister Mduduzi Manana twee vroue in ‘n klub in Johannesburg aangeval het, verskyn weer op 5 Oktober in die Randburgse hof.

Cyril Madonsela en Thulani Mdaka word aangekla van aanranding met die opset om ernstig te beseer na die aanval op Monoisa Duma en Noluthando Mahlaba.

Albei is borgtog van R5 000 toegestaan.

The post Manana-saak: 2 ander mans in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!