Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mexiko-aardbewing: Meisie lewend gevind

$
0
0
Mexiko-aardbewing: Meisie lewend gevind

Reddingswerkers in Meksikostad het ‘n meisie lewend gevind in die puin van
‘n skool wat meer as 26 uur tevore ingetuimel het nadat ‘n kragtige aardbewing die omgewing getref het.

Die voorval het werkers nuwe moed gegee vir die soektog na moontlike oorlewendes nadat hulle reeds die liggame van minstens 22 kinders en
twee volwassenes gevind het.

Nog 30 kinders en 12 volwassenes word vermis.

Die totale sterftesyfer in die Meksikaanse hoofstad is reeds hoër as 230.

The post Mexiko-aardbewing: Meisie lewend gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!