
President Jacob Zuma sê die wêreld het politieke wil nodig om die struktuur
van die internasionale ekonomie te verander.
Zuma het die 72ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York toegespreek.
Hy sê verandering is nodig om volhoubare ontwikkeling en inklusiewe ekonomiese groei te behaal.
The post “Die wêreld het politieke wil nodig” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.