Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Khoza se bedanking verras nie

$
0
0
Makhosi Khoza bedank uit die ANC

‘n Politieke ontleder, Professor Willie Breitenbach van die Universiteit
Stellenbosch, sê hy is nie verras oor die ANC-parlementslid, Makhosi Khoza, se
besluit om uit die regerende party te bedank nie.

Sy het gesê sy sal haar nie laat lei deur leiers wat geloofwaardigheid verloor het nie en die hedendaagse ANC beskryf as korrup.

Breitenbach sê dit sal interessant wees om te sien wat Khoza se volgende stap gaan wees.

The post Khoza se bedanking verras nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!