Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Taxistaking in Wes-Kaap word afgelas

$
0
0
Taxistaking in Wes-Kaap word afgelas

Die gewelddadige taxistaking in die Wes-Kaap is afgelas na ‘n vergadering tussen lede van die taxiraad Santaco en die Wes-Kaapse minister van Vervoer, Donald Grant.

Grant se woordvoerder, Siphesihle Dube, sê die departement is daartoe verbind om te verseker dat ‘n verenigde minibus-taxibedryf in die provinsie volgehou word met ‘n demokraties-verkose leierskap.

Dube sê die departement veroordeel die geweld wat vandag in Kaapstad voorgekom het.

The post Taxistaking in Wes-Kaap word afgelas appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!