Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Afriforum versoek hof oor Grace Mugabe

$
0
0
Grace Mugabe sê Gabriella Engels het háár aangeval

Afriforum gaan die hooggeregshof in Pretoria vandag versoek om die
diplomatieke immuniteit wat aan Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe,
toegestaan is, te heroorweeg.

Mugabe het na bewering verlede maand ‘n Johannesburgse model, Gabriella Engels, in ‘n hotel in Sandton met ‘n elektriese koord aangerand.

Engels het ‘n saak van aanranding teen Mugabe gelê, maar die Minister van Internasionale Betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane, het diplomatieke immuniteit aan haar toegestaan waarna sy na Zimbabwe terug is.

Afriforum se regsverteenwoordiger, Willie Spies, sê hulle gaan die hof vra om die toestaan van immuniteit om te keer.

The post Afriforum versoek hof oor Grace Mugabe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!