
‘n Sjinese maatskappy het na bewering die omstrede Guptas betaal om te verseker dat hy ‘n reuse tender van Transnet bekom vir hyskrane wat die staatsinstelling nie nodig het nie.
‘n Ondersoek deur die mediagroepe Amabhungane en Scorpio het bevind dat die vervaardiger van Shanghai ‘n loonguns-ooreenkoms onderteken het met die Guptas se JJ Trading, wat volgens berigte R84 miljoen daarvoor sou kry.
Die vervaardiger het die bewering ontken en sê hy het geen sakebetrekkinge met die Guptas nie.
The post Guptas glo Sjinese maatskappy gehelp om Transnet kontrak te kry appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.