
Die DBV het ‘n uitgehongerde blou-apie van sy eienaars in Koffiefontein weggeneem nadat die apie glo vir weke nie kos en water gekry het nie.
Die DBV in Bloemfontein se Reinette Meyer sê die blou-apie was aan ‘n pyp vasgeketting waarop die apie dag en nag moes sit.
Meyer sê die apie sal egter by die Nasionale DBV in Pretoria gerehabiliteer moet word en vra sy ondersteuners om te help met die koste om die apie te trek.
Vir meer besonderhede of om ‘n skenking te maak, skakel gerus 051 447 3801.051 447 3801.
The post Hulp gevra vir uitgehonderde blou-apie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.