
Die Padverkeersbestuurskorporasie sê meer as 32 000 onwettige openbare bestuurderspermitte bestaan in die land.
‘n Vyfde persoon wat haar as ‘n dokter voorgedoen het, is die afgelope vier weke in Gauteng aangekeer.
Die vrou het na bewering mediese sertifikate aan motoriste uitgereik wat om openbare bestuurderspermitte aansoek gedoen.
Die dokters is almal burgers van Demokratiese Republiek van die Kongo.
SAUK nuus berig hulle gebruik die praktyknommer van ‘n plaaslike dokter om hul ondernemings te bedryf.
The post Duisende onwettige bestuurderspermitte bestaan in SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.