Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“KPMG moet beboet word”

$
0
0

SAFTU het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters gedoen om maatreëls in plek te stel om die ouditprofessie te beskerm.

Die vakbondfederasie sê KPMG moet beboet word en die geld moet aangewend word vir swart studente wat rekeningkunde studeer.

Die federasie se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, sê hulle verwerp KPMG se verskoning vir die skade wat hulle die hele land berokken het.

The post “KPMG moet beboet word” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!