Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mbalula vergader met AgriSA oor landelike veiligheid

$
0
0

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula vergader vandag in Pretoria met AgriSA oor die polisie se strategie vir landelike veiligheid.

Dit volg op herhaalde beroepe op die polisie om plaasaanvalle as prioriteitsmisdaad te erken en hulpbronne vir die beveiliging van die platteland te verbeter.

Verskeie organisasies en politieke partye het die afgelope tyd weer hulle kommer uitgespreek oor die hoë voorkoms van plaasaanvalle.

The post Mbalula vergader met AgriSA oor landelike veiligheid appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!