Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA wil seksuele misbruik deur lede van weermag verminder

$
0
0
SA wil seksuele misbruik deur lede van weermag verminder

Suid-Afrika het ‘n dokument van die Verenigde Nasies onderteken waarin die
land onderneem om slagoffers by te staan wat seksueel misbruik is deur lede van die Suid-Afrikaanse weermag op VN vredesendings.

Suid-Afrika is een van die tien lande wat die meeste soldate tot die VN se sendings bydra.

Sommige lede van die weermag word egter beskuldig van seksuele aanranding in ander lande.

President Jacob Zuma en die VN sekretaris-generaal, Antonio Guterres, het
vergader in ‘n poging om seksuele misbruik tydens vredesendings te verminder.

Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula sê bystand aan
slagoffers kan nie slegs finansiëel wees nie, maar dat berading ook verskaf moet word.

The post SA wil seksuele misbruik deur lede van weermag verminder appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!