Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Orkaan Maria tref Karibbiese eilande

$
0
0
Orkaan Maria tref Karibbiese eilande

Die orkaan Maria het die Karibbiese eiland Dominica getref as ‘n potensieel
katastrofiese kategorie vyf orkaan met wind van meer as 250 kilometer per uur.

Eilande in die Karibbiese streek herstel steeds van die verwoestende orkaan Irma, wat tot meer as 80 mense se dood gelei het.

Die Amerikaanse Nasionale Orkaansentrum het gewaarsku dat die Leeward-eilande bedreig word deur verwoestende golwe, oorstromings en modderstortings.

Die eerste minister van Dominica, Roosevelt Skerrit, het vroeër op sosiale media gesê sy huis is oorstroom en die dak is afgewaai, maar hy het later aangedui dat hy gered is.

Die eiland se lughawe en hawens is gesluit.

The post Orkaan Maria tref Karibbiese eilande appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!