Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Joburg-skool weer ontwrig

$
0
0
Joburg-skool weer ontwrig

Pogings word aangewend om die orde te herstel by die Sekondêre Skool Klipspruit-wes in Johannesburg, waar onderrig gister die tweede dag ontwrig is nadat elf onderwysers nie opgedaag het vir werk nie.

Graad elf-leerlinge kon toe nie hulle assessering skryf nie.

Die boikot het eergister begin toe vier swart onderwysers verhoed is om die terrein binne te gaan weens bewerings van wangedrag.

The post Joburg-skool weer ontwrig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!