
Die Wêreldbank het sy groeivooruitsig vir Suid-Afrika halveer en raam nou dat groei vanjaar rondom 0,6% gaan wees.
Vroeër is ‘n syfer van 1,1% voorspel.
Groei vir volgende jaar word op 1,1% geraam en kan teen 2019 1,7% haal.
Die bank waarsku egter dat enige vooruitsig op herstel in gedrang kan kom as die land nie meer produktief is nie.
The post Wêreldbank halveer SA se groeivooruitsig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.