
Twee mynwerkers is dood in ‘n rotsstorting by die Impala Platinummyn naby
Rustenburg.
Die woordvoerder van Implats, Johan Theron sê die voorval by die nommer 12 skag word ondersoek.
Die ongeluk het plaasgevind te midde van berigte dat die maatskappy in gesprek is met vakbonde en die regering oor die aflegging van bykans 2500 mynwerkers by die Rustenburg myne.
The post 2 mynwerkers sterf in rotsstorting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.