
Die Gautengse Onderwysdepartement sê hy tree streng op teen ‘n personeellid van die Adelaide Tambo-skool in Soweto na aanleiding van ‘n video waarin ‘n leerling aangerand word.
Die voorval het op ‘n bus gebeur, waarna die busbestuurder die meisie hardhandig van die voertuig verwyder.
Hy word ook aangekla.
Die personeellid is identifiseer as ‘n kosbediener by die skool.
Die kind se ma het klagtes by die polisie gelê.
The post Leerling aangerand by Adelaide Tambo-skool appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.