
Die Oos-Kaapse regering het bevestig dat voëlgriep uitgebreek het op sommige van Sovereign Foods se plase by Uitenhage.
Die gebiede word tans ontsmet.
Ander plase in ‘n omtrek van dertig kilometer vanaf die hoofbron van die besmetting word onder kwarantyn geplaas om die moontlike verspreiding van die virus te verhoed.
The post Voëlgriep breek uit in Oos-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.