Welkome reën vir die Rosestad
Welkome reën het verlede nag oor die grootste deel van ons uitsaaigebied begin uitsak. Die neerslae, wat `n frontale oorsprong het, sal veroorsaak dat die versengende hitte van die afgelope tyd ietwat...
View ArticleVerskeie protesoptogte teen Zuma
Honderde mense het reeds op verskeie plekke regoor die land met protesoptogte teen president Jacob Zuma begin. Talle mense is op Kerkplein in Pretoria byeen vir ‘n optog van Save South Africa na die...
View ArticleSA voor Strafhof oor al Bashir
Suid-Afrika verskyn vandag voor die Internasionale Strafhof in Den Haag oor sy versuim om Soedan se president, Omar al Bashir, in 2015 in hegtenis te neem. Al Bashir, wat skuldig bevind is aan misdade...
View Article2 mans in hof oor vrou se moord
Twee mans het in die Cullinan-landdroshof verskyn in verband met die moord op die 50-jarige Riekie Steenberg op 29 Junie verlede jaar. Dolfie Sambok is Dinsdag naby Brits in Noordwes hegtenis geneem en...
View ArticleBusse vol mense by optog teen Zuma
Talle busse met DA-ondersteuners het by die Westgate-vervoerstaanplek in die middestad van Johannesburg aangekom vir die optog teen president Zuma. Volgens berigte het duisende mense met plakkate...
View Article‘Regering moet die SAUK privatiseer’
AfriForum het ’n beroep op die regering gedoen om die SAUK te laat privatiseer. Dít volg nadat dit onlangs aan die lig gekom het dat die SAUK in ’n ernstige finansiële verknorsing is en nie in staat is...
View ArticleKoop en Verkoop – 07 April 2017
POSTE EN BETREKKINGS Saai uit ASB. Ek self soek so gou moonlik enige werk by prellerplein area indien moontlik groot asb. Admin ontvangs kantoorwerk of enige ander werk. Bereid te leer. Kan druk...
View ArticleJeugliga onderbreek Gordhan by gedenkdiens van Kathrada
Die ANC se voorsitter in KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, sê die party sal met sy Jeugliga beraadslaag nadat Jeugligalede die gedenkdiens van Ahmed Kathrada in Durban ontwrig het, ondanks ‘n interdik...
View ArticleNuwe aanklagte teen Delports
Verskeie nuwe aanklagte van geldwassery kan bygevoeg word op die klagstaat teen die Delport-ouerpaar, Norman en Johanna, en hul seun, Marius, van Bloemfontein wat reeds van 135 aanklagte van BTW-bedrog...
View Article‘ANC moet kern-uitbreidingprogram heroorweeg’
Ekonome binne die ANC het die party gewaarsku om sy kern-uitbreidingsprogram te heroorweeg ná die afgradering van die land se kredietwaardigheid na rommelstatus. Gerugte doen die ronde dat Eskom in...
View ArticleGedenk-nagwaak vir slagoffers van vragmotoraanslag
Duisende Swede het ‘n gedenk-nagwaak in Stockholm gehou vir die slagoffers van Vrydag se vragmotoraanslag. Die Sweedse polisie sê die verdagte, ‘n burger van Oesbekistan, sou gedeporteer word. Die...
View ArticleGuptas se pantservoertuig oornag verwyder
Die Guptas se militêre pantservoertuig is glo oornag van hul landgoed in Saxonwold, Johannesburg, verwyder. Netwerk24 sê dit blyk dat die voertuig op ’n sleepwa gelaai en na ’n ander plek vervoer is....
View ArticleUDM soek geheime stemming
Die UDM gaan vandag ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Kaapstad indien om die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, te dwing om ‘n geheime stemming toe te laat tydens die mosie...
View ArticleMassa-aksie beplan vir Zuma se verjaarsdag
Opposisiepartye sal na verwagting vandag op ‘n gesamentlike media-inlgtingsessie in Pretoria hul planne bekendmaak vir Woensdag se nasionale dag van aksie. Dié massa-aksie wat beplan word vir 12 April...
View Article‘Uitjouery by gedenkdiens deur ANC-jeugliga is onaanvaarbaar’
Die ANC het ‘n beroep op sy leiers gedoen om faksies binne die party wat die organisasie uitmekaarskeur, af te breek en dringend werk daarvan maak om eenheid te bou. Dié verklaring kom nadat die ANC se...
View ArticleChemiese aanval: VSA minister beskuldig Rusland
Amerika se minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het Rusland daarvan beskuldig dat hy in gebreke gebly het om Sirië te keer om ‘n chemiese aanval op ‘n rebelledorp in die land uit te voer. Hy...
View ArticleAfriForum maak slaggate reg in Bfn
Die Burgerregte-organisasie AfriForum het begin om slaggate in Bloemfontein reg te maak. Volgens AfriForum-koördineerder, Pieter Myburgh, het die organisasie Maandag begin met herstelwerk aan slaggate...
View ArticleSA kry nog ʼn rommelstatus-gradering
Die rand was vanoggend vinnig op pad na R14 teenoor die Amerikaanse dollar nadat Fitch Ratings Suid-Afrika Vrydag tot rommelstatus afgegradeer het. Die geldeenheid het kort gelede teen R13,89 teenoor...
View ArticleTelefoonoproepe tussen Koko, Choma word ondersoek
Die direksie van Eskom stel ondersoek in na telefoonoproepe tussen die waarnemende uitvoerende hoof van die kragvorsiener, Matshela Koko, en sy stiefdogter, Koketso Choma, se sakevennoot in ’n stadium...
View ArticlePa in hof vir moord op tweeling
Die man wat vir die moord van sy driejarige tweeling aangekeer is, sal na verwagting vandag in die landdroshof in Wynberg, Kaapstad, verskyn. Die 48-jarige Mario Cavadias is Donderdag in hegtenis...
View Article