Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trump se raadgewer afgedank

Een van president Donald Trump van Amerika se naaste raadgewers, sy hoofstrateeg Steve Bannon, is uit sy posisie op die land se nasionale veiligheidsraad afgedank. Bannon, die voormalige hoof van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verhoging in tariewe vir metro

Inwoners van die Mangaung-metro moet kommentaar lewer op die metro se konsepbegroting, wat ‘n verhoging in tariewe vir munisipale dienste van tussen 6,25% en 11% behels. Netwerk24 berig die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gradering van 7 finansiële instellings verlaag

Die graderingsagentskap Standard and Poor’s het sy gradering van sewe plaaslike finansiële instellings verlaag. Dié stap hou verband met S&P se vroeëre besluit om die land se kredietprofiel te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vuil water, strukturele gebreke in Bfn reservoirs

Bloemfontein het in 2010 laas van die departement van waterwese en sanitasie bloudruppelstatus vir sy drinkwater gekry. Netwerk24 berig ’n verslag is bekom van ’n kontrakteur wat gevra is om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandewyn uit SA die beste in die wêreld

Brandewyn uit Suid-Afrika het skoonskip gemaak op die 2017 World Drinks-toekennings met Oude Meester Demant wat met die titel as die wêreld se beste brandewyn weggestap het. Netwerk24 berig die tiende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jonas bedank as ANC-lid

Die voormalige adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas, het bedank as lid van die parlement. Die kantoor van die ANC se hoofsweep het Donderdag die bedanking van Jonas as ANC-LP bevestig. Sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Optogte teen Zuma: “Deelnemers sal ‘n les leer”

Die ANC-jeugliga in Limpopo het gedreig om president Jacob Zuma se presidentskap ten alle koste te verdedig. Die liga het ook ‘n waarskuwing gerig aan mense wat dit oorweeg om aan môre se betoging vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommer oor tekort aan groente, vrugte

Daar heers groot kommer dat ’n groot tekort aan groente en vrugte in die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap kan ontstaan indien deurdringende reën nie binnekort in die opvanggebied van die Kougadam val nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Williams beboet oor kokaïen

Die gewese All Blacks-slot, Ali Williams, is deur ‘n Franse hof met 1 500 euros, oftewel meer as R22 000, beboet omdat hy kokaïen buite ‘n Franse nagklub gekoop het. Die 35-jarige Williams, wat in 77...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog een bedank as parlementslid

Rosestad Nuus het pas verneem dat die voormalige minister van Energie, Tina Joemat-Pettersson, wie se kop ook in Zuma se kabinetskommeling gerol het, ook vanoggend as parlementslid bedank het. Sy is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Die departement gaan agteruit”– Davies

Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, sê sy departement het miljarde rand in die land se tekstiel-, klere-, leer- en skoeiselsektore ingepomp om die broodnodige werksgeleenthede te behou....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

25 gearresteer na onwettige optog by kragstasie

Altesaam 25 mense is by Ogies in Mpumalanga in hegtenis geneem na ‘n onwettige optog deur betogers na die Kusile-kragstasie. Hulle het ook die polisie, veiligheidswagte en geboue met klippe bestook en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkragter kry 10 keer lewenslange tronkstraf

Die 35-jarige Tshelani Risimati wat nege bejaarde vroue oorrompel en verkrag het, is in die hooggeregshof in Thohoyandou tot tien keer lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy het tussen 2012 en 2015 ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sikloon Debbie tref Nieu-Seeland

Al die inwoners van die dorp, Edgecumbe, op Nieu-Seeland se Noordeiland is ontruim nadat ‘n rivier sy walle oorstroom het ná swaar reën in die nasleep van die sikloon Debbie. Sowat 600 huise en 2000...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wateronderbreking raak dele van Bfn

Sekere dele van Bloemfontein sal na verwagting vir die grootste deel van vandag nie lopende water hê nie. `n Watertoevoerklep wat verlede jaar onklaar geraak het, sal volgens beplanning vandag by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duisende eis dat Zuma moet bedank

Mense wat keelvol vir pres. Jacob Zuma is omdat hy die gerespekteerde Pravin Gordhan as minister van finansies in die pad gesteek en die land se ekonomie met die ondeurdagte besluit op ‘n glybaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marmite is goed vir mens se brein?

Dit blyk dat Marmite, wat reeds sedert 1902 op die winkelrakke is, goed is vir ’n mens se brein. Navorsers aan die Universiteit van York in Engeland het ’n moontlike verbintenis ontdek tussen die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vulstasie in Heidedal beroof

Vier gewapende rowers het gister in die vroeë oggendure `n vulstasie in Heidedal, Bloemfontein beroof nadat hulle op polisielede losgebrand het. Netwerk24 berig die rowers het die Sasol-vulstasie in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Magashule steun die Zuma-skommeling

Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het sy steun aan die onlangse Zuma-skommeling in die nasionale regering toegesê. Netwerk24 berig dat Magashule sou gesê het Pres. Zuma het die veranderinge...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fitch Ratings kan dalk S&P se voorbeeld volg

Ontleders meen dat die graderingsagentskap Fitch Ratings waarskynlik Standard & Poor’s se voorbeeld gaan volg en Suid-Afrika se gradering tot onder beleggingsgraad verlaag. Fitch het sowel...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live