DA nooi ANC-leiers na optog
Die DA het bevestig dat hy nie meer ‘n optog na die ANC-hoofkwartier in Johannesburg gaan hou nie, maar eerder in die stad se sentrale sakegebied gaan betoog en daarna naby Luthulihuis gaan saamtrek om...
View ArticleTerreur-ondersoek na ontploffing op Russiese trein
Die moltreinstelsel in St Pietersburg het tot ‘n stilstand gekom ná gister se ontploffing. Russiese owerhede het deursoekingsbevele verkry vir twee mense in verband met die ontploffing waarin tien...
View ArticleNuwe hofaansoek teen Zuma se kabinetskommeling
Die DA gaan moontlik vandag ’n nuwe hofaansoek teen president Jacob Zuma se kabinetskuiwe indien. Netwerk24 berig dat die DA blykbaar reeds nuwe hofstukke opgestel het en dit moontlik by die...
View ArticleAfgradering van SA: “Zuma is verantwoordelik”
Die besturende direkteur van die Bankvereniging van Suid-Afrika, Cas Coovadia, sê Standard & Poor’s se besluit om Suid-Afrika se beleggingstatus tot rommel te verlaag, gaan ’n direkte impak op die...
View ArticleVerwelkomingsparade vir nuwe ministers
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, gaan vandag in Pretoria ’n verwelkomingsparade hou vir die nuwe minister van Finansies, Malusi Gigaba, en die nuwe minister van Polisie,...
View ArticleMoenie bestuur onder die invloed van dagga nie
Arrive Alive het ’n beroep op motoriste gedoen om nie onder die invloed van dagga te bestuur nie. Dit volg ná die hooggeregshofuitspraak in Kaapstad verlede week oor die gebruik van dagga. Arrive...
View ArticleVrou soek gewese man dood: Kry tronkstraf
Die 41-jarige Petronella van Niekerk van Middelburg in Mpumalanga is ’n opgeskorte vonnis en korrektiewe toesig opgelê omdat sy twee mense ‘n R100 000 elk wou betaal om haar gewese man te vermoor. Sy...
View ArticleKovsiekerk se boekhouer in hof vir bedrog
‘n Voormalige boekhouer van die Kovsiekerk in Bloemfontein het op 151 aanklagte van bedrog in die landdroshof verskyn. Die 46-jarige Riëtte Labuschagne het na bewering die kerk se geld gebruik om haar...
View Article“Zuma gaan nêrens nie”
Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, sê Pres. Jacob Zuma gaan nêrens nie. Netwerk24 berig Mokonyane het haar deelname aan die ANC se nasionale werkkomitee se vergadering gister...
View Article‘Media mag by Henri se moordverhoor wees’
Regter Siraj Desai van die Hooggeregshof in Kaapstad het beslis dat die moordverhoor van Henri van Breda op video opgeneem kan word. Hy sê ingevolge die Grondwet het Van Breda die reg op ’n regverdige...
View ArticleVN bespreek chemiese lugaanval
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het gisteraand Suid-Afrikaanse tyd in New York vergader om die chemiese lugaanval op ‘n rebelle beheerde dorp in Sirië waarin minstens 58 mense dood is, te...
View ArticleSave SA beplan ook ‘n optog teen Zuma
Save South Africa beplan Vrydag ’n optog teen pres. Jacob Zuma na die Uniegebou in Pretoria. Soortgelyke protesoptrede word ook in Kaapstad en Durban beplan. Die organisasie sê Zuma neem Suid-Afrika op...
View ArticleVersorger in hof vir verkragting
’n Versorger by ’n private psigiatriese hospitaal in Kimberley in die Noord-Kaap verskyn vandag in die stad se hof nadat hy na bewering ’n pasiënt van dié hospitaal verkrag en nog een probeer verkrag...
View ArticleSAUK: Tussentydse raad begin met sy werk
Die SAUK se tussentydse raad het toestemming gekry om met sy werk te begin. Die SAUK-woordvoerder, Kaizer Kganyago sê die raad het gister met die nuwe minister van Kommunikasie, Ayanda Dlodlo vergader....
View Article“Superrugby-reeks sal armer sonder Cheetahs wees”
Die Cheetahs-afrigter, Franco Smith, het in ‘n pleidooi aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gesê die Superrugby-reeks gaan baie armer sonder die span wees sou die reeks verklein word en die...
View ArticleGewese prokureur kry 6 jaar tronkstraf
Die gewese prokureur Henri Coetzee, wat vroeër skuldig bevind is aan bedrog, diefstal en geldwassery, is gister ses jaar effektiewe tronkstraf in die streekhof in Kimberley opgelê. Die 62-jarige...
View ArticleEmoya gaan leefstyl-landgoed word
Die Emoya-landgoed en natuurreservaat in Bloemfontein gaan eersdaags in ’n eksklusiewe leefstyl-landgoed verander word. Netwerk24 berig daar gaan slegs 270 wooneenhede op Emoya se 270 ha gebou word....
View ArticleDebat oor mosie teen Zuma kry datum
Die DA sê hy verwelkom die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, se besluit dat die debat oor die mosie van wantroue in president Jacob Zuma op Dinsdag 18 April gevoer sal word. Die...
View ArticlePlaaslike handel in renosterhoring wettig verklaar
Die Grondwet Hof in Johannesburg het gister die plaaslike handel in renosterhoring weer wettig verklaar. Hennie Erwee, wat ‘n renosterboer van Alldays in Limpopo verteenwoordig, sê vóór die moratorium...
View ArticleNoakes-verhoor: Skuldig of nie?
Die sportwetenskaplike Tim Noakes sal eers teen die einde van vandeesmaand weet of die Raad vir Gesondheidsberoepe hom skuldig bevind het aan onprofessionele optrede. Dit volg nadat sy regspan...
View Article