![Nuwe hofaansoek teen Zuma se kabinetskommeling](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Hof_1-62-150x150.jpg)
Die DA gaan moontlik vandag ’n nuwe hofaansoek teen president Jacob Zuma se kabinetskuiwe indien.
Netwerk24 berig dat die DA blykbaar reeds nuwe hofstukke opgestel het en dit moontlik by die Hooggeregshof in Pretoria sal indien.
In die nuwe aansoek gaan die hof gevra word om Zuma se kabinetskommeling te hersien omdat dit volgens die party irrasioneel is.
The post Nuwe hofaansoek teen Zuma se kabinetskommeling appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.