Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Terreur-ondersoek na ontploffing op Russiese trein

$
0
0
Terreur-ondersoek na ontploffing by Russiese treinstelsel

Die moltreinstelsel in St Pietersburg het tot ‘n stilstand gekom ná gister se
ontploffing.

Russiese owerhede het deursoekingsbevele verkry vir twee mense in verband met die ontploffing waarin tien mense dood en 37 beseer is.

Voorlopige ondersoeke toon dat opsporingskameras moontlik die aanvaller op film vasgelê het.

Nog ‘n tuisgemaakte ploftoestel wat op die trein gevind is, is skadeloos gestel.

Die polisie het begin met ‘n amptelike terreur-ondersoek.

The post Terreur-ondersoek na ontploffing op Russiese trein appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!