Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA nooi ANC-leiers na optog

$
0
0
DA nooi ANC-leiers na optog

Die DA het bevestig dat hy nie meer ‘n optog na die ANC-hoofkwartier in
Johannesburg gaan hou nie, maar eerder in die stad se sentrale sakegebied gaan betoog en daarna naby Luthulihuis gaan saamtrek om President Jacob Zuma se bedanking te eis.

Die DA-leier, Mmusi Maimane, sê hulle gaan in die lig van hul uitsprake teen Zuma se besluit om Pravin Gordhan af te dank, ook die ANC-leiers Cyril Ramaphosa, Gwede Mantashe en Zweli Mkhize nooi om aan die optog deel te neem.

Maimane sê die optog sal oor partygrense strek.

Die DA het vroeër ‘n mosie van wantroue teen Zuma ingedien, waarna ander opposisiepartye hul steun daaraan toegesê het.

Ander opposisiepartye reël ‘n betoging by die Uniegebou in Pretoria volgende Woensdag.

The post DA nooi ANC-leiers na optog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!