Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Zuma kan nie regeer nie”

$
0
0
"Zuma kan nie regeer nie"

Die voormalige president Kgalema Motlanthe, skaar hom by die private sektor,
nie-regeringsorganisasies, arbeidsfederasies en opposisiepartye in ‘n oproep vir president Jacob Zuma om te bedank.

Motlanthe het dié oproep gemaak in ‘n onderhoud met die mediahuis Bloomberg’s na die graderingsagentskap Standard en Poor’s se afgradering van Suid-Afrika se beleggingstatus na rommelvlak, kort nadat Zuma die Finans-minister, Pravin Gordhan, afgedank het.

Motlanthe sê ‘n ineenstorting in die ANC se demokratiese waardes en ‘n uitspraak in die Grondwet Hof dat hy sy ampseed verbreek het, bewys Zuma kan nie regeer nie.

The post “Zuma kan nie regeer nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!