Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Lid van VS-jeugliga verkoop glo poste

$
0
0
Lid van VS-jeugliga verkoop glo poste

’n Lid van die Vrystaatse ANC-jeugliga word deur die regering ondersoek
omdat hy werksoekers bedrieg het deur poste by die Mangaung-metro teen R4
000 stuk aan hulle te verkoop.

Netwerk24 berig Pule Phetoane, voorsitter van wyk 13, het glo omkoopgeld van meer as 90 mense ontvang in ruil vir werk by die metro.

Phetoane het deposito’s van werksoekers vir die poste gevra en hulle daarna meegedeel dat Olly Mlamleli, die burgemeester, geweier het om die aanstellingsbriewe te teken.

Thabo Meeko, woordvoerder van die Vrystaatse ANC, het mense wat deur Phetoane bedrieg is, uitgenooi om strafregtelike klagte teen hom in te dien en gesê die ANC sal die saak verder intern ondersoek.

The post Lid van VS-jeugliga verkoop glo poste appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!