Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Inbraak by hoofregter se kantoor: Verdagte kry borgtog

$
0
0
Inbraak by hoofregter se kantoor: Verdagte kry borgtog

Die man wat in hegtenis geneem is in verband met die inbraak by die kantoor
van die hoofregter in Midrand in Gauteng, is in die Randburgse landdroshof op borgtog van R5 000 vrygelaat.

Nkosinathi Msimango het hom vroeër aan die polisie oorgegee nadat hy as verdagte in die saak genoem is.

Vyftien rekenaars met persoonlike inligting van die land se regters is uit die kantore gesteel.

Msimango se prokureur, Sammy Mahlangu, sê die staat kon nie genoegsame rede verskaf waarom Msimango nie borgtog moet ontvang nie.

Die saak is tot 17 Mei uitgestel.

The post Inbraak by hoofregter se kantoor: Verdagte kry borgtog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!