Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gewese prokureur kry 6 jaar tronkstraf

$
0
0
Gewese prokureur kry 6 jaar tronkstraf

Die gewese prokureur Henri Coetzee, wat vroeër skuldig bevind is aan
bedrog, diefstal en geldwassery, is gister ses jaar effektiewe tronkstraf in die
streekhof in Kimberley opgelê.

Die 62-jarige Coetzee het vroeër skuld op een aanklag van bedrog, 16 aanklagte van diefstal deur verduistering en 16 aanklagte van geldwassery beken.

Die staatsaanklaer het ter strafverswaring aangevoer dat Coetzee nie uit sy vorige veroordeling in 1997 vir poging tot bedrog ’n les geleer het nie.

The post Gewese prokureur kry 6 jaar tronkstraf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!