Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Emoya gaan leefstyl-landgoed word

$
0
0
Emoya gaan leefstyl-landgoed word

Die Emoya-landgoed en natuurreservaat in Bloemfontein gaan eersdaags in ’n
eksklusiewe leefstyl-landgoed verander word.

Netwerk24 berig daar gaan slegs 270 wooneenhede op Emoya se 270 ha gebou word.

Die ontwikkeling sluit ’n private hospitaal met 125 beddens en drie teaters, asook ’n private skool in.

’n Negeputjie-gholfbaan sal ook aangelê word.

Volgens die ontwikkelaar, Buks Westraad, sal al die diere sowel as die Cheetah Experience behou word.

By die 270 wooneenhede wat geskep gaan word, word ’n staproete van 12 km beplan wat by elke inwoner se erf sal verbyloop.

Die aanvangsdatum vir bouwerk is nog nie bekend nie.

The post Emoya gaan leefstyl-landgoed word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!