Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Noakes-verhoor: Skuldig of nie?

$
0
0
Noakes-verhoor: Skuldig of nie?

Die sportwetenskaplike Tim Noakes sal eers teen die einde van vandeesmaand
weet of die Raad vir Gesondheidsberoepe hom skuldig bevind het aan
onprofessionele optrede.

Dit volg nadat sy regspan slotbetoë voor die raad gelewer het in die saak tussen hom en ‘n ma aan wie hy op sosiale media ‘n eetplan vir haar baba aanbeveel het.

Noakes het aan Pippa Leenstra aanbeveel om haar kind op ‘n laekoolhidraat-dieet te plaas.

Sy prokureur, Ravin Ramdaas, sê die raad kon nie getuienis aanbied om sy saak te steun nie.

Ramdaas sê daarenteen het Noakes duidelike, onbetwiste en wetenskaplik gegronde argumente aangebied ten gunste van die laekoolhidraat-dieet, borsvoeding en ‘n aanvullende dieet.

The post Noakes-verhoor: Skuldig of nie? appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!