Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trump se raadgewer afgedank

$
0
0
Trump se raadgewer afgedank

Een van president Donald Trump van Amerika se naaste raadgewers, sy
hoofstrateeg Steve Bannon, is uit sy posisie op die land se nasionale
veiligheidsraad afgedank.

Bannon, die voormalige hoof van die regse webwerf Breitbart, se aanstelling as permanente lid van die veiligheidsraad het uit die staanspoor die wenkbroue laat lig.

Sy aanstelling het veral kritiek ontlok toe dit aan die lig gekom het dat Bannon bó die hoof van die weermag, generaal Joseph Dunford, en ander intelligensiehoofde in dié posisie aangestel is.

The post Trump se raadgewer afgedank appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!