Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Verhoging in tariewe vir metro

$
0
0
Verhoging in tariewe vir metro

Inwoners van die Mangaung-metro moet kommentaar lewer op die metro se
konsepbegroting, wat ‘n verhoging in tariewe vir munisipale dienste van tussen 6,25% en 11% behels.

Netwerk24 berig die konsepbegroting is saam met die geïntegreerde ontwikkelingsplanne vir die boekjaar 2017-’18 op ’n spesiale
raadsvergadering ter tafel gelê.

Daarvolgens word voorgestel dat erfbelasting met 6,25% styg, water met 11%, sanitasie met 6,25%, vullisverwydering met 8,5% en elektrisiteit met 7,68%.

Dié openbare dokumente moet nou met die inwoners van die metro bespreek word en gesprekke vir kommentaar moet met hulle gevoer word.

Dit moet teen einde Mei in die metroraad goedgekeur moet word.

Die nuwe verhoogde tariewe sal op 1 Julie in werking tree.

The post Verhoging in tariewe vir metro appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!