Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gradering van 7 finansiële instellings verlaag

$
0
0
Gradering van 7 finansiële instellings verlaag

Die graderingsagentskap Standard and Poor’s het sy gradering van sewe
plaaslike finansiële instellings verlaag.

Dié stap hou verband met S&P se vroeëre besluit om die land se kredietprofiel te verlaag tot onder beleggingsgraad.

Standard and Poor’s is bekommerd oor risiko’s wat die plaaslike ekonomie bedreig.

Die banke wat afgegradeer is sluit in Barclays Africa, FirstRand Bank en Nedbank.

S&P sê die verlaging van die graderings weerspieël sy siening dat politieke en institusionele stabiliteit in die land verswak het.

The post Gradering van 7 finansiële instellings verlaag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!