Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vuil water, strukturele gebreke in Bfn reservoirs

$
0
0
Vuil water, strukturele gebreke in Bfn reservoirs

Bloemfontein het in 2010 laas van die departement van waterwese en sanitasie bloudruppelstatus vir sy drinkwater gekry.

Netwerk24 berig ’n verslag is bekom van ’n kontrakteur wat gevra is om die reservoirs van die stad te ondersoek.

Net een van die 19 reservoirs wat ondersoek is, was nie vuil of het nie strukturele en ander gebreke gehad nie, DA-raadslis en waterkenner, Rossouw Botes, het ’n reël 38-vraag oor die vuil drinkwater aan die waar nemende stadsbestuurder, Sello Moré, gestel.

Dit sluit in hoe die opgaardamme in Bloemfontein daar uitsien, of dit skoon is en of dit gereeld versien word. Moré het geantwoord dat die opgaardamme elke vyf jaar skoongemaak moet word, maar dat die reservoirs weens te min geld nie gereeld skoongemaak word nie.

Dit is net die Arboretum-reservoir wat die toets geslaag het.

The post Vuil water, strukturele gebreke in Bfn reservoirs appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!