Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Save SA beplan ook ‘n optog teen Zuma

$
0
0
Save SA beplan ook 'n optog teen Zuma

Save South Africa beplan Vrydag ’n optog teen pres. Jacob Zuma na die
Uniegebou in Pretoria.

Soortgelyke protesoptrede word ook in Kaapstad en Durban beplan.

Die organisasie sê Zuma neem Suid-Afrika op die pad van verval en slegs die mag van die mense kan hom stop.

Save SA sê die president se roekelose optrede het tot die verlaging van Suid-Afrika se kredietgradering tot rommelstatus deur ’n kredietgraderingsagentskap gelei en sal enorme langtermyn-skade aan die Suid-Afrikaanse ekonomie aanrig.

Die DA het intussen die roete van sy betoging teen pres.Zuma Vrydag deur die strate van Johannesburg verander ná dreigemente van geweld deur die ANC.

Die party het beplan om na die ANC se hoofkwartier, Luthuli-huis, op te ruk maar die polisie het gesê hy kan nie die betogers se veiligheid waarborg nie.

Die DA sê die roete in die Goudstad is verander nadat verskeie dreigemente van geweld van die ANC-jeugliga en sekere takke van die ANC ontvang is.

The post Save SA beplan ook ‘n optog teen Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!