Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Versorger in hof vir verkragting

$
0
0
Versorger in hof vir verkragting

’n Versorger by ’n private psigiatriese hospitaal in Kimberley in die
Noord-Kaap verskyn vandag in die stad se hof nadat hy na bewering ’n pasiënt van dié hospitaal verkrag en nog een probeer verkrag het.

Die man wat in sy dertigs is, sal op aanklagte van verkragting en poging tot verkragting in die hof verskyn.

Een van die man se slagoffers het ’n klag van verkragting by die polisie ingedien nadat die man haar glo bedwelm en haar op haar hospitaalbed verkrag het.

The post Versorger in hof vir verkragting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!