Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK: Tussentydse raad begin met sy werk

$
0
0
SAUK: Tussentydse raad begin met sy werk

Die SAUK se tussentydse raad het toestemming gekry om met sy werk te
begin.

Die SAUK-woordvoerder, Kaizer Kganyago sê die raad het gister met die nuwe minister van Kommunikasie, Ayanda Dlodlo vergader.

Dlodlo het aangedui dat sy tevrede is dat die raad regmatig aangestel is.

Dlodlo se voorganger, Faith Muthambi het verlede week verhoed dat die raad met sy werksaamhede begin omdat hulle glo nog nie die nodige sekerheidsklaring ontvang het nie.

Kganyago sê die vergadering met die minister is gevolg deur ‘n spesiale raadsvergadering. Hy sê die raad het bespreek hoe die SAUK sy fiansiële verpligtinge gaan nakom.

The post SAUK: Tussentydse raad begin met sy werk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!