Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

25 gearresteer na onwettige optog by kragstasie

$
0
0
25 gearresteer na onwettige optog by kragstasie

Altesaam 25 mense is by Ogies in Mpumalanga in hegtenis geneem na ‘n onwettige optog deur betogers na die Kusile-kragstasie.

Hulle het ook die polisie, veiligheidswagte en geboue met klippe bestook en onder meer geëis dat die waarnemende bestuurshoof van Eskom, Matshela Koko, moet bedank nadat hy na bewering byna ‘n miljard rand se tenders aan sy stiefdogter toegeken het.

Die betogers is ook ontevrede oor die sluiting van vier kragstasies in die provinsie.

The post 25 gearresteer na onwettige optog by kragstasie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!