Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Verkragter kry 10 keer lewenslange tronkstraf

$
0
0
Verkragter kry 10 keer lewenslange tronkstraf

Die 35-jarige Tshelani Risimati wat nege bejaarde vroue oorrompel en verkrag het, is in die hooggeregshof in Thohoyandou tot tien keer lewenslange tronkstraf gevonnis.

Hy het tussen 2012 en 2015 ’n skrikbewind in die Mutale-gebied buite Thohoyandou gevoer.

Hy het toegeslaan op bejaarde vroue terwyl hulle in vrugteboorde en groentetuine gewerk het.

The post Verkragter kry 10 keer lewenslange tronkstraf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!