Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sikloon Debbie tref Nieu-Seeland

$
0
0
Sikloon Debbie tref Nieu-Seeland

Al die inwoners van die dorp, Edgecumbe, op Nieu-Seeland se Noordeiland is ontruim nadat ‘n rivier sy walle oorstroom het ná swaar reën in die nasleep van die sikloon Debbie.

Sowat 600 huise en 2000 mense word geraak en inwoners word nog met trekkers en bote na veiligheid geneem.

Hewige storms het ook Nieu-Seeland se Suideiland getref.

The post Sikloon Debbie tref Nieu-Seeland appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!