Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vulstasie in Heidedal beroof

$
0
0
Vulstasie in Heidedal beroof

Vier gewapende rowers het gister in die vroeë oggendure `n vulstasie in
Heidedal, Bloemfontein beroof nadat hulle op polisielede losgebrand het.

Netwerk24 berig die rowers het die Sasol-vulstasie in die woonbuurt se kluis met plofstof oopgeblaas waarna hulle met `n onbekende bedrag geld en sigarette op die vlug geslaan het.

Die rowers is nog op soek en `n klag van sakeroof is opgemaak.

The post Vulstasie in Heidedal beroof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!