Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Massa-aksie beplan vir Zuma se verjaarsdag

$
0
0
Massa-aksie beplan vir Zuma se verjaarsdag

Opposisiepartye sal na verwagting vandag op ‘n gesamentlike media-inlgtingsessie in Pretoria hul planne bekendmaak vir Woensdag se nasionale dag van aksie.

Dié massa-aksie wat beplan word vir 12 April – president Zuma se 75ste verjaarsdag – is deel van die partye se kollektiewe oproep dat Zuma moet bedank.

Die ACDP, APC, COPE, DA, EFF, IVP en die UDM het minstens vier redes aangevoer waarom Zuma moet bedank.

Een daarvan is dat sy herskommeling van vier ministers van Finansies in drie jaar daartoe gelei het dat Suid-Afrika tot rommelstatus afgegradeer is.

The post Massa-aksie beplan vir Zuma se verjaarsdag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!